Laerskool Republiek

School & Education
1228
https://www.vaalio.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/936/Laerskool_Republiek-1603359984.jpg
Address: Rose Avenue, Rothdene, Meyerton, 1961, Sedibeng, South Africa
Phone: 0163630755
Fax: 0163630721
  • Business Details
  • Map

Die Visie van Laerskool Republiek is in sy leuse gesetel: ?Ons bou ?n toekoms? Laerskool Republiek is ?n instansie met Christelike waardes van uitnemendheid, kwaliteit diens en ho? morele ondertoon. MISSIE Laerskool Republiek is ?n waardegedrewe instansie wat wenners maak van gewone mense. Deur te luister en positief te reageer op die uitdagings wat die toekoms bied, word kinders uit die gemeenskap die geleentheid gebied tot positiewe selfverwesenlikking. Waardes waarin bel? word sluit in: Respek - Eerlikheid - Integriteit

Who is online

We have 10 guests and no members online