Laerskool Drie Riviere

School & Education
1208
https://www.vaalio.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/923/Laerskool_Drie_Riviere-1603327759.jpg
Address: 2 Limpopo Street, Three Rivers, Vereeniging, 1935, Sedibeng, South Africa
Phone: 0164540121
Fax: 0164540120
  • Business Details
  • Map

Alle leerders by Laerskool Drie Riviere Primary kan leer, leef en ?wees?, dit wat help om hul volle potensiaal te bereik. Leerders verskil van mekaar en het verskillende onderwys en opvoedingsbeheoftes. Derhalwe poog ons skool om alle leerders in di? proses by te staan. Aldus ons etos: ?DIE SKOOL VIR DIE KIND? As proffesionele onderwysinstansie gee Laerskool Drie Riviere Primary terugvoer en inligting op doelgerigte wyse deur aan leerders, ouers en ander rolspelers. Alle rolspelers word deur uitstekende kommunikasiestrukture oip hoogte gehou van die nuutste onderwys inligting, besluite en strategie?. Alle vordering, uitslae, ondersteuning en verslae word voorsien aan alle rolspelers. Alle akademiese prosedures word streng volgens Departementele riglyne uitgevoer.

Who is online

We have 48 guests and no members online