Klipdraai Caravan Park

1104
https://www.vaalio.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/1259/Klipdraai_Carvan_Park_and-1603972504.jpg
Address: 1 Kort Street, Sedibeng District Municipality, Meyerton, 1961, Sedibeng District Municipality, South Africa
Phone: 072 823 5236
Mobile: 076 017 4354
Email:
  • Business Details
  • Map

 

Klipdraai Karavaanpark bied 'n verskeidenheid van fasiliteite en aktiwiteite om jou vakansie ontspanne, gerieflik en terselftertyd ook prettig  te maak. Dit sluit die volgende in:




    • Warmwater swembad wat deur die jaar gebruik kan word

 

    • Koue waterswembad om in af te koel

 

    • Koue Kinderswembad  wat vlak is vir die klein kindertjies om in te baljaar

 

    • Borrelbaddens vir totale ontspannig .

 

    • Vlugbal (Volleyball) en Jukskei bane, Buite Skaak , 2 x Potspel ?pool? tafels , Veerpyltjies , Meganiese Bul ( naweke en skoolvakansies) ? verseker alles wat die familie nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie

 

    • 9 Gaatjie avontuur mini gholf  as 'n lekker tydverdryf

 

    • Springmatte en Speelarea (Jungle Gym) vir die kinders

 

    • Miniatuur perdjies

 

    • Wildkamp

 

    • Visvang (Barber, Karp, Klip-Barbers, Geelvis, Koi )

 

    • 'n Goed toegeruste gerieflikheidswinkel vir noodsaaklikhede en benodigdhede , wat ook braaihout, charcoal en ys verkoop. 

 

    • Verskaf ook ligte etes en wegneem etes.

 

Who is online

We have 63 guests and no members online