Kabouter Kampus

715
https://www.vaalio.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/905/Kabouter_Kampus-1603327129.jpg
Address: 46 Mansard Street, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1911, Sedibeng, South Africa
Phone: 0169822044
Mobile: 0731755353
  • Business Details
  • Map

About Kabouter Kampus Opvoedkundige Sentrum die holistiese benadering waar elke kind (2 -13jaar) 'n meesterstuk in wording is. Mission Om elke unike kind as individu die geleenthede te bied om hom/haar te help om optimaal te ontwikkel en om 'n sprankel in elke kinder- gesiggie en 'n babbel-laggie om elke hoek en draai van die sentrum te verseker. Description Kabouter Kampus Opvoedkundige Sentrum bestaan uit 'n kleuterskool,'n graad R sentrum en 'n ten volle toegeruste Opti-Brein-Sentrum alles op een perseel, met opgeleide positiewe en liefdevolle personeel wie se passie in die lewe kinders en hul optimale ontwikkeling is. Indien u kind se ontwikkeling in geheel vir u een van u persoonlike belangrikste prioriteite is - is Kabouter Kampus Opvoedkundige Sentrum nie die regte keuse nie - Maar die ENIGSTE Keuse. Gee vandag vir u kind die grootste geskenk ooit - en maak hom/haar deel van die wenspan! Die kleuterskool (2 - 4Jaar) 07:00 - 17:30 Graad R sentrum (5 - 6jaar)07:00 - 17:30 (formele onderrig 08:00 - 13:00) Opti-Brein-Sentrum (Graad 1 - Graad 7) 14:00 - 17:00 (na-skool ure)

Keywords

Who is online

We have 323 guests and no members online