• Website-Banner-1
  • Website-Banner-2
  • Website-Banner-3
  • Website-Banner-4

Small-Banner

Laerskool Republiek

School & Education

0.0/5 rating (0 votes)

Die Visie van Laerskool Republiek is in sy leuse gesetel: “Ons bou ‘n toekoms” Laerskool Republiek is ‘n instansie met Christelike waardes van uitnemendheid, kwaliteit diens en hoë morele ondertoon. MISSIE Laerskool Republiek is ‘n waardegedrewe instansie wat wenners maak van gewone mense. Deur te luister en positief te reageer op die uitdagings wat die toekoms bied, word kinders uit die gemeenskap die geleentheid gebied tot positiewe selfverwesenlikking. Waardes waarin belê word sluit in: Respek - Eerlikheid - Integriteit

Address

  • Street: Roselaan Rothdene
  • City: Meyerton
  • Province: Gauteng

Contact

On the map

Fill in your address into the address field below the map and the shortest route will be calculated.