• Website-Banner-1
  • Website-Banner-2
  • Website-Banner-3
  • Website-Banner-4

Small-Banner

Laerskool Drie Riviere

School & Education

0.0/5 rating (0 votes)

Alle leerders by Laerskool Drie Riviere Primary kan leer, leef en “wees”, dit wat help om hul volle potensiaal te bereik. Leerders verskil van mekaar en het verskillende onderwys en opvoedingsbeheoftes. Derhalwe poog ons skool om alle leerders in dié proses by te staan. Aldus ons etos: “DIE SKOOL VIR DIE KIND” As proffesionele onderwysinstansie gee Laerskool Drie Riviere Primary terugvoer en inligting op doelgerigte wyse deur aan leerders, ouers en ander rolspelers. Alle rolspelers word deur uitstekende kommunikasiestrukture oip hoogte gehou van die nuutste onderwys inligting, besluite en strategieë. Alle vordering, uitslae, ondersteuning en verslae word voorsien aan alle rolspelers. Alle akademiese prosedures word streng volgens Departementele riglyne uitgevoer.

Address

  • Street: c/o Limpopo & Umgeni Street,Three Rivers
  • City: Vereeniging
  • Province: Gauteng

Contact

  • Telephone: 016 454 0120/1
  • Fax: 016 454 0120
  • E-Mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

On the map

Fill in your address into the address field below the map and the shortest route will be calculated.