• Website-Banner-1
  • Website-Banner-2
  • Website-Banner-3
  • Website-Banner-4

Small-Banner

Klipdraai Carvan Park and

0.0/5 rating (0 votes)

Klipdraai Karavaanpark bied ‘n verskeidenheid van fasiliteite en aktiwiteite om jou vakansie ontspanne, gerieflik en terselftertyd ook prettig  te maak. Dit sluit die volgende in:

  • Warmwater swembad wat deur die jaar gebruik kan word
  • Koue waterswembad om in af te koel
  • Koue Kinderswembad  wat vlak is vir die klein kindertjies om in te baljaar
  • Borrelbaddens vir totale ontspannig .
  • Vlugbal (Volleyball) en Jukskei bane, Buite Skaak , 2 x Potspel “pool” tafels , Veerpyltjies , Meganiese Bul ( naweke en skoolvakansies) – verseker alles wat die familie nodig het vir ‘n onvergeetlike vakansie

  • 9 Gaatjie avontuur mini gholf  as ‘n lekker tydverdryf
  • Springmatte en Speelarea (Jungle Gym) vir die kinders
  • Miniatuur perdjies
  • Wildkamp
  • Visvang (Barber, Karp, Klip-Barbers, Geelvis, Koi )
  • ‘n Goed toegeruste gerieflikheidswinkel vir noodsaaklikhede en benodigdhede , wat ook braaihout, charcoal en ys verkoop. 
  • Verskaf ook ligte etes en wegneem etes.

Address

  • Street: View Avenue
  • Postcode: Rothdene
  • City: Meyerton
  • Province: Gauteng

Contact

On the map

Fill in your address into the address field below the map and the shortest route will be calculated.