Oorkom Bekommernis: Deel 1

Posted by on in Christelike Lewens-Kwessies
  • Font size: Larger Smaller
  • Hits: 163
  • 0 Comments
  • Print

Die Here beveel ons om nie bekommerd te raak, of om oor niks besorg te raak, nie. Maar Hy gee ook vir ons 'n handleiding om bekommernis te oorkom. In hierdie, en die volgende preek kyk ons, prakties, na hierdie onderwerp.

https://www.youtube.com/watch?v=21d_zscFfu4

0

Jacques Prince is tans die leraar van die Gemeente van De Deur. Sy roeping en passie is om mense, deur die beproewings en versoekinge in hulle lewens, na die voete van Christus te lei deur Sy Woord. Hy is getroud met die pragtige Sonet, en is Pa van 3 dogters, Charissa (10), Sonja (3) en Jana (1) en een seun, Wessel (2 maande).

Comments

  • No comments made yet. Be the first to submit a comment

Leave your comment

Guest Friday, 18 September 2020