Kategorieë en Artikels

Posted by on in Kategorieë en Artikels
  • Font size: Larger Smaller
  • Hits: 1684
  • 0 Comments
  • Print
0

Jacques Prince is tans die leraar van die Gemeente van De Deur. Sy roeping en passie is om mense, deur die beproewings en versoekinge in hulle lewens, na die voete van Christus te lei deur Sy Woord. Hy is getroud met die pragtige Sonet, en is Pa van 3 dogters, Charissa (10), Sonja (3) en Jana (1) en een seun, Wessel (2 maande).

Comments

  • No comments made yet. Be the first to submit a comment

Leave your comment

Guest Friday, 18 September 2020